♪ Blessed Be Your Name ♪



♪ Blessed Be Your Name ♪

Blessed be your name
In the land that is plentiful
Where the streams of abundance flow
Blessed be your name

Blessed be your name
When I'm found in the desert place
Though I walk through the wilderness
Blessed be your name

Every blessing you pour out,
I turn back to praise
When the darkness closes in, Lord
Still I will say...
Blessed be the name of the Lord
Blessed be your name
Blessed be the name of the Lord
Blessed be your glorious name

Blessed be your name
When the sun's shining down on me
When the world's all as it should be
Blessed be your name

Blessed be your name
On the road marked with suffering
Oh, There's pain in the offering
Blessed be your name

Every blessing you pour out,
I turn back to praise
When the darkness closes in, Lord
Still I will say...
Blessed be the name of the Lord
Blessed be your name
Blessed be the name of the Lord
Blessed be your glorious name

You give and take away
You give and take away
My heart will choose to stay
Well Blessed be your name

1 PETRUS 3:8-12

1 PETRUS 3:8-12
8 Ten slotte: Wees almal eensgesind, medelydend, liefdevol, goedhartig, nederig. 9 Moenie kwaad met kwaad vergeld of belediging met belediging nie. Inteendeel, antwoord met 'n seënwens, want daartoe is julle geroep, sodat julle die seën van God kan verkry. 10 Daar staan geskrywe: "As iemand die lewe liefhet en 'n lang lewe begeer om die goeie te geniet, moet hy sy tong weerhou van kwaadpraat en sy lippe van leuens. 11 Bly weg van die kwaad af en doen wat goed is, soek vrede en jaag dit na! 12 Die Here sorg vir die opregtes en luister na hulle hulpgeroep, maar Hy tree op teen dié wat kwaad doen."

Another Background



When He was on the cross, you were on His mind!

Hillsong - One Way






Nog 'n amazing song.
Hillsong Rock!!


Bybel Studie deur J.S Smith NT01 Lesson 1

Stukke wat gelees moet word

1. Lukas 1:1 - 2:52
2. Matteus 1:18 - 2:23
3. Johannes 1:1 - 1:18

Lesson 1 :

1. To whom did Luke originally address his gospel account? What was his purpose?

2. Whom does John identify as the Word?

3. Who were Christ’s own that did not receive Him? What right had those that did receive Him?

4. What message did Gabriel have for Zacharias?

5. Did Zacharias believe him at first?

6. To whom did Gabriel go next? Why?

7. What did John do when his mother heard Mary coming?

8. What was Joseph going to do? How was he stopped?

9. What did the angel say this child would do?

10. What prophecy would this fulfill? What does Immanuel mean?

11. How did Zechariah finally get his mouth open?

12. Why did Joseph take Mary to Bethlehem?

13. What happened on this trip?

14. What did the shepherds do with the news of the child’s birth?

15. What is Simeon’s story?

16. Who was Anna?

17. What was Herod’s evil plan? How did the family escape?

18. What happened when Jesus was 12 years old?

Leef iemand raak!

'n Paar wenke vir die vakansie-seisoen


1. As jy hoor iemand het 'n behoefte aan hulp, help waar jy kan.

2. Sê dankie vir die wat werk terwyl ander vakansie hou.

3. Onthou, geduld, verdraagsaamheid en vriendelikheid bring jou verder veral op die paaie!

4. Deel jou blydskap met ander.

5. Bemoedig iemand.

6. Bid vir mense wat nie die Here ken nie.

7. Reik uit na 'n buurman of medevakansieganger. Gee vir hulle om en vertel wat Jesus vir jou doen.

Verhouding



'n Klein gedeelte van 'n verhouding lesing by NG Kerk Moreleta paar jaar terug

Om die volgende in die regte volgorde van belangrikste verhoudings in ons lewens te rangskik:
God, Sport, Man <-> Vrou, Werk – Skool, Ouer <-> Kind, Familie, Kerk

1.
2.
3.
4.
5.
6.
7.

Ek sal deur die week die antwoord vir julle gee, dit het seker 'n uur geneem om almal se antwoorde by die lesing te kry en vir ons te verduidelik wat dit eintlik moet wees.

In verhouding moet man en vrou met mekaar praat, nie oppervlakkig nie maar oor die diepste seer, of vreugde. Deur met mekaar te praat kan mens die arena vergroot en so die onbekende verklein sodat daar later geen onbekende oor bly nie.

Een mag nooit jou man of jou vrou, kind of ouer liewer as God he nie