1. As jy hoor iemand het 'n behoefte aan hulp, help waar jy kan.
2. Sê dankie vir die wat werk terwyl ander vakansie hou.
3. Onthou, geduld, verdraagsaamheid en vriendelikheid bring jou verder veral op die paaie!
4. Deel jou blydskap met ander.
5. Bemoedig iemand.
6. Bid vir mense wat nie die Here ken nie.
7. Reik uit na 'n buurman of medevakansieganger. Gee vir hulle om en vertel wat Jesus vir jou doen.
0 comments:
Post a Comment