Verhouding



'n Klein gedeelte van 'n verhouding lesing by NG Kerk Moreleta paar jaar terug

Om die volgende in die regte volgorde van belangrikste verhoudings in ons lewens te rangskik:
God, Sport, Man <-> Vrou, Werk – Skool, Ouer <-> Kind, Familie, Kerk

1.
2.
3.
4.
5.
6.
7.

Ek sal deur die week die antwoord vir julle gee, dit het seker 'n uur geneem om almal se antwoorde by die lesing te kry en vir ons te verduidelik wat dit eintlik moet wees.

In verhouding moet man en vrou met mekaar praat, nie oppervlakkig nie maar oor die diepste seer, of vreugde. Deur met mekaar te praat kan mens die arena vergroot en so die onbekende verklein sodat daar later geen onbekende oor bly nie.

Een mag nooit jou man of jou vrou, kind of ouer liewer as God he nie

0 comments:

Post a Comment